- Maizena- Gebruik dit soos poeier
- Rooi bos tee sakkie in doek na elke ruil.
- Probiflora junior (beweer dit help vir hardlywigheid, loopmagies en sommer koliek ook!)
- 2 keer n dag bad, bepanten salf (smeer in en moenie aanplak nie anders kan die doek nie absorbeer nie) en kaalboude in sonlig tenminste 3 keer ‘n dag vir tenminste 10 min lank. Die boudjies moet goed droog word. Die sonlig verig WONDERS!
(Gebruik die advies op eie risiko. Raadpleeg altyd eers jou dokter indien jy onseker is. Die raad is gegee deur ouers op ons Facebookblad. Het jy ‘n vraag wat jy ‘n antwoord op soek? Kom vra dit gerus op ons Facebookblad)
Advertisements